Starbucks Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 30 Maart 1971 |
Hoofkantoor | Seattle, Washington, Verenigde State |
Liggings | 20 184[1] (23 Desember 2013) |
Sleutelpersone | Howard Schultz (hoof uitvoerende beampte, voorsitter van die Raad en president) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Koffie, tee, gebak, Frappuccino-drankies, Smoothies |
Dienste | Koffie |
Inkomste | $14,89 miljard[2] (2013) |
Bedryfsinkomste | $-325,4 miljard[2] (2013) |
Netto inkomste | $8,8 miljard[2] (2013) |
Werknemers | 160 000[3] (Mei 2013) |
Dogter- maatskappye | Starbucks Coffee Company, Ethos water, Evolution Fresh, Hear Music, La Boulange Bakery, Seattle's Best Coffee, Tazo, Teavana, Torrefazione Italia |
Webwerf | www |
Starbucks Corporation (NASDAQ: SBUX) is 'n internasionale koffie- en koffiehuis-ketting wat in Seattle, Washington (VSA) gebaseer is. Starbucks is die grootste koffiehuismaatskappy in die wêreld[4] met 16 120 winkels in 49 lande, insluitende ongeveer 11 000 in die Verenigde State, gevolg deur bykans 1 000 in Kanada en meer as 800 in Japan.[5]